Lewensheiliging

Jan van Houwelingen, 1998 – Jaargang 1, Nr. 1 Die Bybel roep ons gereeld op om heilig te lewe. Dit klink baie indrukwekkend: heilig lewe. Wat is dit presies? Ons kan vier onderdele noem: Die Here van harte liefhê Alles afkeer waar God nie is nie Ons in groot afhanklikheid aan God vir hom neerbuig […]