Gawe en Opdrag

Sonja van der Linden, 1998 – Jaargang 1, Nr. 1 Die kerkdiens is verby. Deur die paadjies skuifel die mense na buite. En as jy buite is, wat dan? Wat doen jy met al die mense om jou heen? Voel jy daar tussen soos ʼn vis in die water of soos ʼn vis op droë […]